HET JY GEHOOR?

Landbouweekblad - - Nuus -

‘Dit is soos om vlieë met ’n voor­ha­mer te pro­beer dood­slaan.’ MNR. RICHARD SPOOR, regs­ken­ner, oor die staat se be­sluit om grond te ont­ei­en in ge­val­le waar prys­on­der­han­de­lin­ge mis­luk. Bl. 22 ‘In feit­lik ál die be­trok­ke dis­trik­te het kud­des met meer as 50% ver­min­der, met die­self­de per­sen­ta­sie ver­lies aan in­kom­ste.’ ME. HESTER OBERMEYER van Sa­ve the S­heep Sut­her­land, oor die swaar­kry in die Ka­roo se droog­te­ge­teis­ter­de ge­meen­skap­pe. Bl. 16 ‘OBP ver­vaar­dig so­veel ent­stof as wat daar in die vo­ri­ge jaar ver­koop is. Die stel­sel kan eg­ter nie ver­ko­pe re­gis­treer waar­voor daar nie voor­raad was nie.’ DR. PETER OBEREM, di­rek­teur van A­fri­vet, oor die re­de vir die lae vlak­ke van ent­stof teen slenk­dal­koors. Bl. 18 ‘Al­le nu­we boe­re be­no­dig hulp en by­stand, on­ge­ag hul ag­ter­grond.’ MNR. JUSTIN STIRK, lid van Fron­tier Bons­ma­ras, oor hul boer­de­ry­kur­sus vir boe­re in die voor­ma­li­ge Cis­kei. Bl. 19 ‘Ons hou ver­ga­de­ring op ver­ga­de­ring, maar ons vor­der nie.’ MNR. PHILIP CROUS, voor­sit­ter van die Ka­mies­kroon-boe­re­ver­e­ni­ging, oor hul pro­ble­me met die Na­ma­kwa Na­si­o­na­le Park se grens­dra­de. Bl. 21

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.