MNR. I­VAN OT­TO

Landbouweekblad - - Gewasse -

WAT WAS JOU BES­TE BE­SLUIT NOG?

Die dag toe ek my vrou ge­vra het om met my te trou.

WIE WAS JOU MEN­TOR?

Ek sou sê my ou­ers, al­bei is ge­ba­lan­seer­de voor­beel­de van toe­ge­wyd­heid, nie net teen­oor werk nie, maar ook fa­mi­lie.

DIE BES­TE RAAD WAT JY NOG GE­KRY HET?

Dit is maar die be­gin­sels waar­vol­gens ek leef, so se­ker ook van my ou­ers: Staan een keer meer op as wat jy val; doen al­les na die bes­te van jou ver­moë, soos jy dit vir God doen; doen aan ander of tree op teen­oor ander soos wat jy ver­wag hul­le moet aan jou doen.

WAT IS DIE GROOT­STE BOERDERYFOUT WAT JY GE­MAAK HET?

Ek dink die mees­te pe­kan­neut­boe­re meen, ek in­kluis, hul­le moes al lank­al be­gin bo­me plant het.

WAT IS JOU GROOT­STE PRO­BLEEM?

Be­slis die be­stuur van men­se.

WAT­TER TEG­NO­LO­GIE IS ONMISBAAR?

My re­ke­naar en sel­foon (of is dit nou die­self­de ding?) klink dalk pri­mi­tief, maar ek ge­bruik dit vir al­les van die aan- en af­ska­kel van be­sproei­ing tot die vog­mo­ni­te­ring van bo­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.