Landbouweekblad

KRAGTIGE SAAG VIR VLEIS EN BENE

-

Die nuwe Mac Africvleis­saag het ’n kragtige 750 Wmotor en kan gebruik word om bevrore vleis en bene te saag. Die saag is ideaal vir jagters wat karkasse moet bewerk. Die saag het ’n tafelgroot­te van 375 mm x 380 mm, die lemgrootte is 1 650 mm x 16 mm x 0,5 mm en die snydiepte is 250 mm. Dit is van duursame materiaal gemaak en maklik om skoon te maak. Die lem kan sonder moeite verander word. Die lemspannin­g word verander deur ’n knop boop die masjien stywer of losser te draai. PRYS: R6 495.

NAVRAE: Adendorff Machinery Mart, webwerf: www.adendorff.co.za, tel. 0861233636.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa