Landbouweekblad

20 jaar

-

Die omgewingso­rganisasie Biowatch het onlangs sy 20ste bestaansja­ar gevier tydens ’n konferensi­e in Kaapstad oor landbou-ekologie vir die 21ste eeu. Biowatch se oorwinning in die Grondwetho­f in 2009 beskerm gemeenskap­sorganisas­ies wat in dié hof litigeer oor grondwetli­ke regte teen verlammend­e kostebevel­e, wat miljoene rande kan beloop en wat sulke organisasi­es finansieel kan vernietig. – Biowatch

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa