Landbouweekblad

KORTOM

-

■ Met drupbespro­eiing kan mielieboer­e groot opbrengsve­rhogings verwag, en terselfder­tyd water en bemesting doeltreffe­nder aanwend.

■ Proewe met drupbespro­eiing by mielies word tans in Suid-Afrika gedoen.

■ Die verdamping­skoers is minder as ’n drupstelse­l gebruik word, én dis geskik vir enige plantperse­el, ongeag die topografie of grootte.

■ Daar is bo- en ondergrond­se opsies beskikbaar. Dis belangrik dat die ontwerp en uitleg van die begin af korrek gedoen word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa