Landbouweekblad

MIELIES

-

INTERNASIO­NAAL: Die Chicagopry­s het met 0,6%, of $0,90/t (R12,40/t), tot $149,63/t (R2 061/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargronds­lag is dit 7,5%, of $10,38/t (R143,03/t), hoër. Verwagte pryse: Mei – $149,68/t (R2 062/t), Julie – $152,91/t (R2 106/t), September – $155,98/t (R2 149/t), Desember – $156,84/t (R2 161/t).

PLAASLIK: Die Safexprys van wit mielies het met 8,1%, of R265/t, tot R3 015/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geel mielies het met 4,2%, of R120/t, tot R2 720/t gedaal. Op ’n jaargronds­lag is wit mielies 62,5%, of R1 160/t, duurder, terwyl geel mielies 40,5%, of R784/t, duurder is. Verwagte witmieliep­ryse: Mei – R3 138/t, Jul. – R3 180/t, Sept. – R3 160/t, Des. – R3 088/t. Verwagte geelmielie­pryse: Mei – R2 732/t, Jul. – R2 732/t, Sept. – R2 797/t, Des. – R2 720/t.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa