Landbouweekblad

COOPER / MERINO / R16 000

-

Die duurste Merinoram op die jaarlikse promosieve­iling van die Cooper-klub naby Mosselbaai is teen R16 000 aan die Pienaarsri­vier-boerdery, Riversdal, verkoop. Die verkoper was mnr. Eddie Prinsloo van Heuningkra­ns Merino’s, Smithfield. Ramme het gemiddeld R9 950 behaal. Van links is mnre. Pierre Vlok van BKB en Delano Marais wat namens die koper opgetree het, me. Lizette en mnre. Eddie Prinsloo, Kobus Horne, koper, en Anthony Semay, hanteerder. Die veiling is deur BKB aangebied en mnr. Len Bornman was die afslaer.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa