Landbouweekblad

In die sweet van jou aangesig

-

In 2 Tes. 3:10-11 staan: “Toe ons nog by julle was, het ons vir julle uitdruklik gesê: ‘As iemand nie wil werk nie, moet hy ook nie eet nie.’ Ons sê dit omdat ons verneem dat daar mense by julle is wat leeglê, wat self nie werk nie en hulle net met ander se sake bemoei.” Boere het die goeie aansien dat hulle harde werkers is. Ons moet nou soos nog nooit vantevore nie die hand aan die ploeg slaan. God het aan ons ’n bepaalde roeping gegee en dit is om vir die volk kos te produseer.

Dit is eerbaar om hard te werk. Dit besorg aan ons groot tevredenhe­id, want jy kan dan in jou bakkie klim en na die mielieland of koring ry of na die beeskudde gaan kyk, en al die lofprysing­s en eer aan God opdra.

Kom ons rol ons moue op en bewerk die land. Kom ons werk hard tot eer van God.

VURKHYSER

Die wenners van

Vars uit die oond is:

Oba Kwankis, Piet Retief Straat 10, Robertson, 6705 Christine du Pisani, Rustenburg Straat 17, Ridgeworth, Bellville, 7530

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa