Be­sig­heids­ka­mer gee er­ken­ning aan sa­ke­lui

Mossel Bay Advertiser - - News - Ter­sia Marais

Ty­dens ‘n uit­ne­men­de ga­la­ge­leent­heid wat die af­ge­lo­pe na­week by die Di­as

Ho­tel plaas­ge­vind het, het die Mos­sel­baai­be­sig­heid s ka­mer die vol­gen­de toe­ken­nings aan sa­ke­lui van Mos­sel­baai oor­han­dig. Hier­die toe­ken­nings word jaar­liks in drie ka­te­go­rieë ge­doen naam­lik klein, me­di­um en groot be­sig­he­de.

Die wen­ner sin die klein be­sig­heid s ka­te­go­rie is Hen­nie en So­ney Mul­ler se be­ken­de Cof­fee@Work wat se­dert Mei 2015 heer­li­ke kof­fie en lig­te e­tes be­dien. Hier­die in­no­ve­ren­de kof­fie­win­kel is ui­ters ge­wild on­der ver­al sa­ke­lui in die mid­de­dorp.

O­li­ver Ban­de is die wen­ner in die me­di­um ka­te­go­rie en on­der die be­kwa­me ys­ter­hand van ei­e­naar Lo­ret­te Grob­be­laar, is die kwa­li­teit­diens en pro­duk­te by hier­die be­sig­heid al­om­be­kend.

Li­fe Bay View Pri­vaat Hos­pi­taal het die ge­sog­te toe­ken­ning vir groot be­sig­heid van 2017 in­ge­palm. Hul­le het ook die toe­ken­ning in 2015 ont­vang. Hier­die in­stan­sie bied om­vat­ten­de me­die­se diens­te waar die groei­en­de po­pu­la­sie van Mos­sel­baai ver­se­ker kan wees van hoë kwa­li­teit me­die­se ver­sor­ging.

Twee spe­si­a­le toe­ken­nings is ook hier­die jaar ge­doen. Ma­ri­ka T­ho­ma­tos het er­ken­ning ont­vang vir haar toe­ge­wy­de en lo­ja­le diens en on­der­steun in­gaan die Mos­sel­baai­be­sig­heid s ka­mer. Die Mos­sel­baai-mu­ni­si­pa­li­teit het ‘n toe­ken­ning ont­vang vir hul­le by­drae wat ge­lei het tot Mos­sel­baai as wen­ner in die K­wê­la Dorp van die Jaar-kom­pe­ti­sie.

Hen­nie Mul­ler, So­ney Mul­ler (Cof­fee@Work), Li­zel­le S­chee­pers, Pe­tri Con­ra­die en And­rea Jou­bert (Li­fe Bay View Pri­vaat Hos­pi­taal), Da­wie Roodt (gas­spre­ker), Ma­ri­ka T­ho­ma­tos (Mos­sel­baai Be­sig­heids­ka­mer), T­hys Gil­li­o­mee (Mos­sel­baai­mu­ni­si­pa­li­teit), Fa­nus Tru­ter (Mos­sel­baai-be­sig­heids­ka­mer) en Lo­ret­te Grob­be­laar (O­li­ver Ban­de).

Voor­sit­ter van die Mos­sel­baai-be­sig­heids­ka­mer voor­sit­ter Fa­nus Tru­ter (links) saam met die Ef­fi­cient We­alth-span wat Da­wie Roodt vir Vry­dag­aand se ga­la­ge­leent­heid ge­borg het. Die Ef­fi­cient We­alth-span is: Wil­lem Bas­son en Ri­na Kr­ü­ger (Ef­fie­cient We­alth se fi­nan­si­ë­le ad­vi­seur in Mos­sel­baai) en Da­wie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.