Ui­ter­ma­te dei­nings ‘n skou­spel

Mossel Bay Advertiser - - News -

Mees­te in­wo­ners is dit eens dat die ui­ter­ma­te hoë dei­nings van die af­ge­lo­pe week nog wei­nig - in­dien ooit - van­te­vo­re in die Mos­sel­baai-om­ge­wing be­leef is. Vir tal­le was die skou­spel­ag­ti­ge dei­nings en reu­se­bran­ders ‘n be­son­de­re ge­sig en tal­le het hul­le na uit­kyk­pun­te langs die kus ge­haas om dit van na­der­by te be­sig­tig.

On­danks die row­we see­toe­stan­de is geen noe­mens­waar­di­ge ska­de aan­ge­meld nie.

Aan­vank­li­ke be­we­rin­ge dat die see deur die sand­bank by die Har­ten­bos­ri­vier­mon­ding ge­breek het, is weer­lê.

Die reu­se­bran­ders het wel bo-oor die sand­bank wat die mon­ding ver­sper ge­breek en die wa­ter­vlak van die ri­vier het heel­wat toe­ge­neem, maar geen hui­se of le­wens is be­dreig nie.

Mos­sel­baai se brand- en ramp­be­stuurs­diens­te het die si­tu­a­sie deur­gaans ge­mo­ni­tor, ge­reed om hulp te ver­leen in­dien no­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.