Be­ken­de wild­boer trou

Mossel Bay Advertiser - - News - Nic­key le Roux

Vir so­wat 160 gas­te was die hu­we­lik van die be­ken­de he­li­kop­ter­vlie­ë­nier en wild­boer, Ko­bus Crous en sy Li­zel­le los­han­de die troue van die jaar.

Op Li­zel­le se ver­jaar­dag, 26 Au­gus­tus, was die spog­plaas Berg­sig, van waar Ko­bus ook Mos­sel Bay He­li­cop­ters be­dryf, die i­de­a­le plek om ‘n hu­we­lik en ont­haal son­der weer­ga te hou en die gas­te het tot laat heer­lik ge­kui­er.

Ko­bus, meer be­kend in Mos­sel­baai vir die held­haf­ti­ge wy­se waar­op hy tel­kens sy he­li­kop­ters in­ge­span het om groot bran­de te help be­stry, het Sa­ter­dag al drie he­li­kop­ters in­ge­span om bei­de hom, sy bruid en hul ge­volg tot op die plaas te ver­voer, waar ds An­dries Ens­lin die hu­we­lik vol­trek het.

Die hu­we­liks­paar­tjie het Dins­dag­og­gend met wit­te­brood ver­trek.

Ko­bus en Li­zel­le het op 26 Au­gus­tus e­wi­ge trou aan me­kaar be­loof.

Fo­to: Ma­ris­ka Vi­sa­gie

Die eg­paar Crous; Ko­bus en Li­zel­le het op haar ver­jaar­dag die knoop deur­ge­haak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.