Roe­te na ton­nel­grot­te lok op­nuut be­soe­kers

Mossel Bay Advertiser - - News -

Die roe­te op die St Blai­ze-wan­del­pad na die ton­nel­grot­te is weer toe­gank­lik vir die pu­bliek. Lank voor die nou be­faam­de grot­te by Pin­na­cle Point in­ter­na­si­o­na­le aan­sien ver­kry het, het die Mos­sel­baai­ers van ouds ge­reeld by die ton­nel­grot­te uit­ge­span. Oral in die dorp was des­tyds ken­nis­ge­wings­bor­de wat be­soe­kers die pad na dié in­druk­wek­ken­de grot­te ge­wys het, en die voet­paad­jie daar­heen was blink ge­loop en goed in stand ge­hou.

Een van die groot­ste uit­da­gings van die Er­fe­nis­ver­e­ni­ging was juis om dié in­te­res­san­te na­tuur­skat weer aan die he­den­daag­se pu­bliek be­kend te stel. Die Mos­sel­baai mu­ni­si­pa­le be­stuur­der, adv T­hys Gi­li­o­mee het on­langs sy vry­e­tyd op­ge­of­fer om per­soon­lik die roe­te oor na­we­ke te ont­bos so­dat dit weer vir stap­pers toe­gank­lik kan wees.

Op Vry­dag, 1 Sep­tem­ber is die roe­te amp­te­lik deur adv Gi­li­o­mee en ‘n voor­ma­li­ge raads­lid, Nic­ky Lo­de­wyks, ge­o­pen. So­wat der­tig stap­pers het vroeg­og­gend die 3km-roe­te na die ton­nel­grot­te aan­ge­pak. Lo­de­wyks sê die her­o­pe­ning van die ton­nel­grot­te be­te­ken vir hom per­soon­lik baie.

“Ek het op Mos­sel­baai groot­ge­word. Daar was nie sel­fo­ne of re­ke­naars nie en ons het by die ton­nel­grot­te vis­ge­vang.” Lo­de­wyks waar­sku stap­pers om die ge­ty in ag te neem. “So­dra jy deur die ton­ne­grot­te is, kom jy by die an­der­kant uit. Wat mees­te men­se nie weet nie is dat daar sta­lak­tie­te hang.” Hoe­wel Mos­sel­baai se uit­voe­ren­de bur­ge­mees­ter, raads­heer Har­ry Le­ven­dal on­langs ‘n rug­o­pe­ra­sie on­der­gaan het, het ook hy die ge­leent­heid ge­bruik om Mos­sel­baai se na­tuur­skoon langs die St Blai­ze­wan­del­roe­te op­nuut te waar­deer.

Fo­to: T­heo Oost­hui­zen

Die groep stap­pers het die amp­te­li­ke o­pe­ning van Mos­sel­baai se ton­nel­grot­te by­ge­woon.

Stap­pers ont­dek die ton­nel­grot­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.