‘Vin­ta­ge’ tee help in stryd teen kan­ker

Mossel Bay Advertiser - - Kuns & Vermaak -

Die vin­ta­ge Cup­pa for Cans­a­ge­leent­heid, aan­ge­bied deur die Mos­sel Bay Ad­ver­ti­ser in sa­me­wer­king met Dé­jà Vu Vin­ta­ge Hou­se, is aan­ge­skuif na Vry­dag, 29 Sep­tem­ber om 10:30.

Ty­dens hier­die Cup­pa-ge­leent­heid kan vroue en be­slis ook mans heer­lik kan saam­kui­er met ou­tyd­se fyn por­se­lein in die hand ter­wyl hul­le van­jaar die “ge­son­der op­sie”, soos in pas met die Cup­pa For Can­sa-te­ma vir 2017, ge­niet.

Die gas­vrou by hier­die Cup­pa for Can­sa is die nim­li­ke Aunt Et­hel. As sy nie gren­se ver­skuif om aan die Di­as­fees se mo­tor­g­hym­ka­na deel te neem nie, ry sy in die voor­ste li­nie saam met die or­ga­ni­seer­ders van die jaar­lik­se Buf­fa­lo­mo­tor­fiets­by­een­koms. Daar­om ta­kel sy nou ook die kan­ker­saak.

Kaar­tjies kos R60 en sluit drink­goed, ver­sna­pe­rin­ge en ‘n fo­to­ge­leent­heid met ‘n hoed en sto­la uit die vin­ta­ge­kle­re­ver­sa­me­ling van Dé­jà Vu Vin­ta­ge Hou­se in.

Na­vrae kan ge­doen word by Jo­an (082 415 9588) of die Mos­sel Bay Ad­ver­ti­ser (044 690 7156).

Fo­to: Ter­sia Ma­rais

Aunt Et­hel is die gas­vrou by die Mos­sel Bay Ad­ver­ti­ser se vin­ta­ge Cup­pa for Can­sa op 29 Sep­tem­ber.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.