Ou­er­gar­de vier Len­te­dag in styl

Mossel Bay Advertiser - - Casual Day Loslit Dag -

Op Len­te­dag, Vry­dag 1 Sep­tem­ber, het die Har­ten­bos-be­jaar­de­sorg ‘n high tea vir 100 se­ni­ors, in­slui­tend in­wo­ners en diens­sen­trum­le­de aan­ge­bied. ‘n Prag­ti­ge pro­gram is aan­ge­bied met van Har­ten­bos La­er­skool se graad 1- en graad 3-leer­ders wat by die on­lang­se ei­stedd­fod pres­teer het wat kom op­tree het.

Twee van Har­ten­bos-be­jaar­de­sorg se le­de het ook die ge­hoor ver­ras met ‘n prag­ti­ge voor­drag.

Te oor­deel aan die suk­ses van die dag, gaan dit ‘n in­stel­ling op Har­ten­bos­be­jaar­de­sorg se ka­len­der word.

Die Da Ga­mas­kop-po­li­sie het Los­lit­dag met ‘n in­lig­ting­ses­sie oor di­ver­si­teit en per­sep­sies ten op­sig­te van per­so­ne met ge­stremd­he­de, ge­vier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.