KORTNUUS / NEWS IN BRIEF

Mossel Bay Advertiser - - Sa Polisie -

Be­soek­tye vir aan­ge­hou­de­nes

Die Da Ga­mas­kop-po­li­sie ver­soek be­soe­kers aan aan­ge­hou­de­nes in die sta­sie se aan­hou­ding­sel­le om ken­nis te neem dat be­soek­tye weeks­dae en oor na­we­ke slegs tus­sen 14:00-15:00 is. Al­le be­soe­kers moet ook hul­le i­den­ti­teits­do­ku­men­te saam­bring voor­dat hul­le toe­ge­laat sal word om aan­ge­hou­de­nes te be­soek of e­ni­ge pak­kies te oor­han­dig.

Jong­ste mis­daad­ten­den­se

Vol­gens kapt Wol­lie Fou­rie, kom­mu­ni­ka­sie­be­amp­te van die Da Ga­mas­kop-po­li­sie is daar 'n on­rus­ba­ren­de toe­na­me in die sta­sie se be­die­nings­a­rea wat huis­hou­de­li­ke ge­weld be­tref. "Hier­die huis­hou­de­li­ke kwes­sies wat in ge­weld ein­dig, is werk­lik vir ons 'n pro­bleem wat mis­daad­be­kam­ping be­tref."

Daar is, al­dus kapt Fou­rie, steeds te ge­reeld voor­val­le van huis­bra­ke in die Har­ten­bos Heu­wels en Voor­baai-om­ge­wing, ver­al in die in­dus­tri­ë­le ge­bied. "Iets wat ook weer op­nuut kop uit­steek, is dief­stal van ko­per­ka­bels in die Har­ten­bos- en Brand­wag-om­ge­wing. "Ons ver­soek die ge­meen­skap om meer op­let­tend te wees aan­gaan­de ver­dag­te per­so­ne en voer­tuie en om hul­le buurt­wag­te te on­der­steun."

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.