In­lig­ting oor on­ge­luk ge­soek

Mossel Bay Advertiser - - Sa Polisie -

Ser­sant Do­mi­ni­que Deus­ter van die K­waNon­qa­ba-po­li­sie vra die ge­meen­skap om met e­ni­ge in­lig­ting oor die mo­tor­fiets­on­ge­luk op 6 Au­gus­tus op die N2, wat die le­we van ‘n 22-ja­ri­ge man ge­ëis het, na vo­re te kom. Die jong man se ou­ers is be­reid om ‘n ruim be­lo­ning vir e­ni­ge oog­ge­tui­e­ver­slag of po­si­tie­we in­lig­ting te be­taal. Kon­tak sers Deus­ter (044 606 5600) met e­ni­ge in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.