Moord­ver­dag­te vas kort na mis­daad

Mossel Bay Advertiser - - Sa Polisie -

Die Da Ga­mas­kop-po­li­sie se hoof van vi­su­e­le po­li­si­ë­ring, kol Chris Mei­ring wens kst Lu­dumo Dy­a­si (sek­tor­be­vel­voer­der van D’Al­mei­da, die JCC­woon­ge­bied en Uit­brei­ding 26) ge­luk met die in heg­te­nis­na­me van ‘n moord­ver­dag­te in die Lut­hu­li­woon­ge­bied. Kst Dy­a­si in sa­me­wer­king met ao Hein Mey­er en le­de van die A-af­los was be­trok­ke by die in heg­te­nis­ne­ming wat kort na­dat die mis­daad ge­pleeg is, plaas­ge­vind het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.