Ho­ër­skool Al­ber­ti­nia be­dank bor­ge

Mossel Bay Advertiser - - Letters | Briewe -

Die or­ga­ni­seer­ders, skryf:

Dank­sy Su­per­fi­ne pig­ment co­lours was dit moont­lik dat Ho­ër­skool Al­ber­ti­nia hul eer­ste suk­ses­vol­le fonds­in­sa­me­ling op 2 Sep­tem­ber kon hou.

Die fonds­in­sa­me­ling was 'n 5km-pret­stap wat by Ho­ër­skool Al­ber­ti­nia se rug­by­veld be­gin en ge­ëin­dig het. Ons be­oog om dit vol­gen­de jaar weer aan te pak. Ons be­dank die vol­gen­de in­stan­sies vir hul ge­sken­kies: Gar­den Rou­te Ga­me­lod­ge, Aloe Fe­rox, En­gen, Van S­ta­dens Crafts, Plaas­vars, Toen­ter­tyd, A­qua Foun­tain, WT Slag­huis, Highway ban­de, Me­dia 24, Al­l­ca­re, The Gi­ant Aloe Cof­fee shop, U-Sa­ve, Al­ba, Al­ber­ti­nia Ho­tel, Forum en Ar­ra druk­kers.

Ons be­dank ook graag al­le per­so­ne wat kon­tant­do­na­sies ge­maak het.

Dan­kie aan al die deel­ne­mers, want son­der jul­le sou dit nie moont­lik ge­wees het nie.

Dan­kie ook aan die skool­hoof, mnr Maar­tens en sy per­so­neel, die ver­keers­de­par­te­ment, die skoon­ma­ker, al­mal wat s­tal­le­tjies ge­had het, en in be­son­der vir An­ne­lie Booy­ens.

Sien jul­le al­mal vol­gen­de jaar weer!

Ho­ër­skool Al­ber­ti­nia be­dank al die be­trok­ke bor­ge wat tot die fonds­in­sa­me­lings­by­een­koms se suk­ses by­ge­dra het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.