Par­kies wen toer­nooi

Mossel Bay Advertiser - - Schools | Skole -

Park se eer­ste­span hok­kie­mei­sies het Sa­ter­dag aan La­er­skool Ou­te­ni­qua se sport­dag deel­ge­neem. Hul­le het uit­ste­kend ge­vaar en die toer­nooi ge­wen.

Na ‘n har­de sei­soen dring hier­die span ook deur na die se­mi-fi­na­le wat in Ge­or­ge gaan plaas­vind. Park is trots op Juf­frou An­ri O­den­daal en haar span.

Juf­frou O­den­daal, A­ni­ka Beu­kes, A­ni­ka Sny­ders, Mo­ni­que B­rink, Ta­nya S­mit, Kar­la S­mit, I­zet­te Har­te­veld, Jan­dri Sny­ders en Zoë Min­naar. Af­we­sig: A­ni­ka Ot­to, Ma­ri­ke Bark­hui­zen en Ka­ri Pot­gie­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.