SPORTBROKKIES / SPORT IN SHORT

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

• Sportbrokkies moet die Mos­sel Bay Ad­ver­ti­ser teen Dins­dae om 14:00 be­reik.

• Sport in short must re­ach the Mos­sel Bay Ad­ver­ti­ser by 14:00 on Tu­es­days.

BARBARIANS HOU AJV

Barbarians hou op Dins­dag, 19 Sep­tem­ber om 18:30 'n spe­si­a­le al­ge­me­ne jaar­ver­ga­de­ring vir die kies van die va­kan­te po­si­sies wat in­sluit voor­sit­ter, ad­junk­voor­sit­ter, hulp-se­kre­ta­ris en een ad­di­si­o­ne­le lid. Vir e­ni­ge na­vrae kon­tak die se­kre­ta­ris Ed­ward Maart (073 535 8667 of e-pos ed­maart@gmail.com) of die in­te­rim voor­sit­ter F­red­die Vaal­tyn (078 886 2620 of e-pos vaal­tyn­trans­port@gmail.com).

SLUIT AAN BY BARBARIANS AS AFRIGTERS

Aan­soe­ke om af­rig­ting by Barbarians RVK vir A-, B- en C-span­ne word in ge­wag vir die 2018-sei­soen. Let wel afrigters word op 'n jaar­lik­se ba­sis aan­ge­stel en die­ge­ne wat aan­soek doen moet aan­dui vir wat­ter span hul­le aan­soek doen. Slegs hoof­af­rig­ters word aan­ge­stel en die hulp-afrigters en span­be­stuur­ders word deur die hoof­af­rig­ter aan­ge­stel. Al­le aan­soe­ke sluit Vry­dag, 22 Sep­tem­ber en moet ge­rig word aan die se­kre­ta­ris per e-pos ed­maart@gmail.com

DEUR­NAG-HENGEL OM DIE DRAAI

Die All Saints deur­nag-hen­gel­kom­pe­ti­sie vind van­af 29-30 Sep­tem­ber plaas. Kaar­tjies vir hier­die hen­gel­kom­pe­ti­sie sal bin­ne­kort be­skik­baar wees. Vir meer in­lig­ting, kon­tak M Jo­nes (078 257 5769), J Groe­ne­wald (073 940 9886), Q Mey­er (083 493 8333) of R Heu­nis (079 812 0590).

EEN­DAG-SKIPPERSKURSUS

Die vol­gen­de Skipperskursus (1 See­myl en Bin­ne­wa­ter) vind op 7 Ok­to­ber plaas. Die te­o­rie, prak­ties en skrif­te­li­ke ek­sa­men vind al­les op die een­dag plaas. Kon­tak E­lie­se (082 4131 070 of 044 690 7969) om te re­gis­treer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.