Kin­der­sorg be­no­dig in­lig­ting oor ou­ers

Mossel Bay Advertiser - - News -

Kin­der­sorg SA Mos­sel­baai is drin­gend op soek na die vol­gen­de per­so­ne:

• Fa­mi­lie van N­tom­bek­ha­ya Joy­ce Dy­an­ti wat oor­le­de is op die 26 Ju­nie 2016. Sy is die bi­o­lo­gie­se moe­der van ‘n min­der­ja­ri­ge dog­ter­tjie. In­dien ie­mand weet waar e­ni­ge van haar fa­mi­lie­le­de hul be­vind, kon­tak me V N­ta­be­ni, maat­skap­li­ke wer­ker (044 693 4764).

• Le­o­nie P­re­toors, bi­o­lo­gie­se moe­der van twee min­der ja­ri­ge seun­tjies so­wel as die bi­o­lo­gie­se va­ders San­ga Ro­land M­bu­si en A­dam. In­dien ie­mand weet waar die bi­o­lo­gie­se moe­der en die bi­o­lo­gie­se va­ders hul be­vind, kon­tak S Cun­ning­ham, maat­skap­li­ke wer­ker (044 693 4764).

• Die moe­der T­he­o­risha T­heu­nis­sen en va­der Dan­ny Boy So­lo­mons wat die bi­o­lo­gie­se ou­ers is van ‘n min­der­ja­ri­ge seun­tjie. In­dien ie­mand weet waar die bi­o­lo­gie­se moe­der en va­der hul be­vind, kon­tak me S Cun­ning­ham, maat­skap­li­ke wer­ker (044 693 4764).

• Prins Kot­ze wat die bi­o­lo­gie­se va­der is van ‘n min­der­ja­ri­ge seun­tjie. In­dien ie­mand weet waar die bi­o­lo­gie­se va­der hom be­vind, kon­tak S Cun­ning­ham, maat­skap­li­ke wer­ker (044 693 4764).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.