Pro­vin­sie be­fonds deels nu­we net­bal­ba­ne op Har­ten­bos

Mossel Bay Advertiser - - News -

Die doel om Mos­sel­baai as die sport-mek­ka van die Suid-Kaap te ves­tig, het on­langs ‘n R200 000 hup­stoot van die Wes-Kaap­se de­part­ment van kul­tuur­sa­ke en sport ont­vang so­dat ‘n net­bal­baan op Har­ten­bos op­ge­rig kan word.

Die hoof­di­rek­teur van die de­part­ment, adv Lyn­don Bou­ah sê die oog­merk is om uit­ein­de­lik ag nu­we en mo­der­ne net­bal­ba­ne op te rig so­dat na­si­o­na­le net­bal­toer­nooie voort­aan op Mos­sel­baai aan­ge­bied kan word.

Ty­dens ‘n on­lang­se be­soek is ‘n for­me­le oor­een­koms deur adv Bou­ah en die Mos­sel­baai mu­ni­si­pa­le be­stuur­der, adv T­hys Gi­li­o­mee, vir die R200 000-sken­king on­der­te­ken.

Ty­dens die amp­te­li­ke o­pe­ning van die Sport- en Re­kre­a­sie­fees het adv Bou­ah die de­par­te­ment van kul­tuur­sa­ke en sport se steun aan die Mos­sel­baai-mu­ni­si­pa­li­teit toe­ge­sê en on­der­neem om vol­gen­de jaar weer dié fees te borg.

Die hoof­di­rek­teur van die Wes-Kaap pro­vin­si­a­le de­par­te­ment van kul­tuur­sa­ke en sport, adv Lyn­don Bou­ah (mid­del) en die mu­ni­si­pa­le be­stuur­der, adv T­hys Gi­li­o­mee, het ‘n oor­een­koms ge­te­ken om ‘n sken­king van die pro­vin­sie aan te wend om ‘n net­bal­baan op Har­ten­bos te ont­wik­kel. Saam met hul­le is die mu­ni­si­pa­le be­stuur­der: sport en re­kre­a­sie, Han­nes S­teyn en di­rek­teur: ge­meen­skaps­diens­te, E­li­ze Nel (ag­ter) en Je­an Neeth­ling, waar­ne­men­de streeks­be­stuur­der van die de­part­ment.

It is the thi­rd at­tempt in re­cent mont­hs in which pe­op­le tried to sett­le on un­de­ve­lo­ped land il­le­gal­ly.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.