VLV-le­de leer van skil­der­kuns

Mossel Bay Advertiser - - Health & Beauty -

Ina van S­chalk­wyk ‘n wel­be­ken­de, pro­fes­si­o­ne­le kuns­te­naar van T­za­neen het ‘n werk­ses­sie aan­ge­bied in An­cor Ga­le­ry, Voor­baai. Sy het be­kend­heid ver­werf met haar skil­de­rye vir baie ja­re en is tans be­sig om haar ken­nis met an­der kuns­te­naars te deel. Sy het ‘n pas­sie vir kuns en dit ver­skaf haar baie ple­sier en be­vre­di­ging om ver­al met o­lie­verf te werk. Des­tyds het sy ook op T­za­neen ‘n mat­weef­fa­briek be­gin met plaas­li­ke vroue waar sy van ka­ra­koel­wol ge­bruik ge­maak het. Sy het haar eie mo­tie­we ge­skep. Ina hou weer bin­ne­kort ‘n werk­ses­sie by die­self­de ga­le­ry.

Ina van S­chalk­wyk ty­dens ‘n werk­ses­sie in skil­der­kuns wat sy aan­ge­bied het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.