Taxi bots met trok wat pad­wer­kers ver­voer

Mossel Bay Advertiser - - Heritage Day | Erfenisdag - Nic­key le Roux

Nood­diens­wer­kers moes op Don­der­dag­mid­dag, 21 Sep­tem­ber ‘n on­ge­luks­to­neel op die N2 by die Har­ten­bos­af­rit han­teer waar ‘n taxi met ‘n voer­tuig wat pad­wer­kers ver­voer het, ge­bots het.

Na wat ver­neem word, was die pad deu­ren­tyd oop vir ver­keer na­dat om­stan­ders ge­help het om die wrak­stuk­ke van die ry­vlak­ke op te ruim. Vol­gens be­rig­te is die be­stuur­der van die taxi deur be­amp­tes van die pro­vin­si­a­le ver­keers­diens in heg­te­nis ge­neem vir die ver­moe­de­li­ke be­stuur on­der die in­vloed van al­ko­hol.

Daar was na ra­ming vyf per­so­ne in die taxi, en ten min­ste vier pad­wer­kers by die on­ge­luk be­trok­ke. Die pre­sie­se aard van hul be­se­rings is nie be­kend nie, hoe­wel oog­ge­tui­es be­ves­tig het dat nie­mand in die on­ge­luk oor­le­de is nie.

Foto: Ni­co van der Mer­we Foto: Da­ve van der Mer­we

‘n Mi­ni­bus het vir op­skud­ding ver­oor­saak toe dit met ‘n vrag­mo­tor wat pad­wer­kers ver­voer het, ge­bots het. Die pad­wer­kers het juis kort te­vo­re be­ska­dig­de sper­re­ë­lings langs die pad ver­vang.

INLAS: Brand­be­stry­ders on­der­soek die mi­ni­bus­taxi wat met ‘n voer­tuig wat pad­wer­kers ver­voer het, ge­bots het om se­ker te maak dat daar geen brand­ge­vaar be­staan nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.