Mo­tor­on­ge­luk bui­te Brand­wag

Mossel Bay Advertiser - - Heritage Day | Erfenisdag -

Die oor­saak van ‘n on­ge­luk op die R328 op Son­dag, 24 Sep­tem­ber net bui­te Brand­wag word on­der­soek. Na wat ver­neem word, was daar geen an­der voer­tuie be­trok­ke nie. Die pad was kort­ston­dig vir ver­keer ge­sluit maar is weer her­o­pen na­dat die on­ge­luks­to­neel op­ge­ruim is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.