’n Voel­goed­mu­siek­aand met koor

Mossel Bay Advertiser - - Kuns & Vermaak - Je­an­ne Pie­naar

’n Lek­ker mu­siek­ver­ras­sing hier­die week is die on­ver­wag­te be­soek van die U­ni­ver­si­teit van Kaap­stad se 50-stuk koor. Dié koor, wat ten vol­le deur s­tu­den­te be­stuur word, ver­wel­kom le­de van al­le fa­kul­tei­te en dis­si­pli­nes so­wel as a­lum­ni en ek­ster­ne le­de. Klas­sie­ke so­wel as kon­tem­po­rê­re stuk­ke, wat Suid-A­fri­kaan­se mu­siek in­sluit, is op die pro­gram.

Die Mos­sel­baai Kuns­te­ver­e­ni­ging nooi al­mal uit om ’n voel­goed Sa­ter­dag­aand te kom ge­niet. Dit vind mô­re, 30 Sep­tem­ber in die Di­as Mu­seum plaas om 19:30. Deu­re o­pen om 18:45. Kaar­tjies, wat by die deur be­skik­baar sal wees, is be­skik­baar teen R80 vir le­de van die Mos­sel­baai Kuns­te­ver­e­ni­ging, R100 vir nie-le­de en R20 vir s­tu­den­te. Be­spre­kings kan ge­maak word by Abé Mein­tjes (083 268 3718) of by An­net­te S­try­dom (076 857 2900).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.