Par­ty­tjie... wat­ter par­ty­tjie?

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

Ter­wyl 'n reu­se­ma­kie­tie be­plan word om Mos­sel­baai se sta­tus as die K­wê­la Dorp van die Jaar 2017 te vier, blyk dit dat nie al­le in­wo­ners van hier­die pres­ta­sie, óf par­ty­tjie be­wus is nie. Die par­ty­tjie skop op 7 Ok­to­ber om 10:00 by die San­tos-fees­a­re­na af, en al­le in­wo­ners is wel­kom.

JA­CO S­CHUT­TE: “Ek was nie be­wus dat Mos­sel­baai Dorp van die Jaar is nie. Ek weet ook nie of ek na die par­ty­tjie sal gaan nie. Ek sal daar­oor moet dink.”

FRANS BLAAUW: “Ek het ge­weet dat ons dorp die toe­ken­ning ge­kry het, want ek het dit in die koe­rant ge­lees. Ek sal be­slis na die par­ty­tjie gaan ver­al as dit op ‘n na­week­dag ge­hou word. Ek werk in die week.”

JOSHUA KERST: “Mos­sel­baai Dorp van die Jaar? Ek het dit nie ge­weet nie, maar as daar par­ty­tjie ge­hou word, sal ek se­ker gaan.”

NTOMBOKHOLO SIGOYO: “Ek het nie ge­weet dat Mos­sel­baai Dorp van die Jaar is nie, maar ek sal graag die par­ty­tjie wil by­woon.”

NKOSINATHI MLONYENI: “Ek het nie van die toe­ken­ning ge­weet nie, maar is nie­te­min trots op die dorp en sal die par­ty­tjie by­woon.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.