Kerk­koor goed on­der­steun

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

VG Kerk­koor, skryf:

Eer­stens kom al die dank en al die lof vir die ge­leent­heid om ‘n gholf­dag te kon aan­bied, on­se he­mel­se va­der toe. Baie dan­kie aan die uit­voe­ren­de ko­mi­tee­le­de: C­li­ve Kap­tein, Dan Rui­ters, Dan­ny Her­ling en Le­a­ti­tia Vos­ter vir hul be­plan­ning, or­ga­ni­se­ring en uit­voe­ring om so ‘n goeie dag te kon hê.

Dan­kie aan el­ke Ver­e­ni­gen­de Ge­re­for­meer­de koor­lid vir hul har­de werk om die dag ‘n suk­ses te maak, dan­kie Mos­sel­baai­gholf­klub vir die voor­be­rei­ding en be­skik­baar­stel­ling van die prag­ti­ge baan en ons sluit ook al die kroeg­per­so­neel, kom­buis­per­so­neel en hul ad­mi­nis­treer­ders in. Dan­kie aan el­ke spe­lers wat Son­dag, 17 Sep­tem­ber gholf ge­speel het.

Ons dag sou nie ‘n suk­ses ge­wees het son­der die vol­gen­de bor­ge wat ons ont­vang het nie. Ons bor­ge en do­na­teurs sluit in: Ho­tel Por­tao Di­az, Neil Mi­cha­els (hoof­borg), Kal­la B­rie­sies, 1 stop En­gen, Tek­kie to­wn, Le­o­no­re Beau­ty Sa­lon, S­pur, Moi­ra Fil­lies, Ly­net­te Dey­ce, Chry­stal de Ja­ger, Pau­li­na Kor­tje, Ma­ria Kap­tein, Jo­si­as-ge­sin, Vos­ter­ge­sin, Om­ni­tron, Frans­ci­ous (VW), Tra­de­mark, ds Cro­w­ley en ge­sin, EVJ e­lec­tri­cal, Des­mond en T­hea S­peel­man, Goodey Ma­go­tha, Ru­bin B­rie­sies (B­rie­sies taxi), Ri­no Kap­tein, Mar­le­ne Ca­me­ron, Han­sen Bou­ers, Mos­strich,Y­von­ne All­art, Ge­or­ge Le­wack, Cur­land De­co­ra­tors, Sa­net­te Won­der­lik, C­li­ve Kap­tein, Chris Samp­son en ge­sin, Ci­ce­ly Le­wack, S­pes Bo­na, Mos­sel­baai Gholf­klub, Gar­den Court Ho­tel, Rui­ters-ge­sin, A­de­li­ne, Gail, S­he­lai­ne en De­bra Jan­sen, Ed­mund en Jo­ria Kam­mies, dr Bothma, dr S­chmit, Cathy Maartin, Mi­ke Jo­nes en Jack en Til­lie Fil­lis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.