Bor­ge help met blom­me­skou

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

Lor­rai­ne Gras­sow,G skryf:

G Graag be­dank ons die vol­gen­de bo bor­ge vir die Mos­sel­baai­blo blom­me­skou en vol­gens die ter te­rug­voer wat ons van die pu­bliek ge ge­had het was die blom­me­skou 20 2017 'n groot suk­ses.

O Ons be­dank graag die vol­gen­de ins in­stan­sies wat dit vir ons moont­lik ge ge­maak het: Di­as Mu­seum en die per­so­neel, Friends of the Mu Mu­seum, Toe­ris­me, Pe­troSA, Mo Mos­sel­baai-mu­ni­si­pa­li­teit, Mos­sel Bay Ad­ver­ti Ad­ver­ti­ser, Pro­tek, Al­bert Ho­ven, Bot­lier­s­kop, Le­a­ni-kwe­ke­ry, Gar­den Rou­te Ga­me Lodg Lod­ge, San­tos Ex­press, Point Ho­tel, S­tars-re­stau S­tars-re­stau­rant, Pa­vil­li­on-re­stau­rant, The Gar­de­ner v vir tyd­skrif­te, SFM en E­den FM.

Nog­maals dan­kie vir u be­reid­wil­lig­heid om ons te on­de on­der­steun. Dit word op­reg waar­deer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.