DBV-vry­wil­li­ger ‘n tei­ken van las­ter

Mossel Bay Advertiser - - Letters | Briewe -

F­rie­da Jan­sen van Rens­burg, be­stuur­der Gar­den Rou­te, skryf:

Dit het on­der be­stuur se aan­dag ge­kom dat daar on­waar­he­de en ge­rug­te ver­sprei word deur ‘n voor­ma­li­ge vry­wil­li­ger, wat werk­saam was by die Mos­sel­baai-tak van die Tuin­roe­te DBV. Die las­ter­li­ke aan­ty­gings is ge­rig teen die be­stuur­der van die Mos­sel­baai-tak, en is to­taal on­van­pas en on­waar. Die be­stuur sien dit in ‘n baie erns­ti­ge lig en ‘n saak van cri­men

in­ju­ria is ge-o­pen. Die DBV is af­hank­lik van ‘n goeie ver­hou­ding met die pu­bliek en ne­ga­tie­we pu­bli­si­teit is na­de­lig vir die DBV en die die­re ly daar­on­der. Die pu­bliek word ge­vra om ons by te staan deur dit aan te meld by F­rie­da Jan­sen van Rens­burg, be­stuur­der van die Tuin­roe­te DBV deur mid­del van e­pos ma­na­ger@gr­sp­ca. co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.