Re­kord­ge­tal Sao Bras-spe­lers in span

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

Ses rug­by­spe­lers van Ho­ër­skool Sao Bras het hul­le skool trots ge­maak aan­ge­sien hul­le op­ge­neem is in die Mos­sel­baai-streek­span wat aan die Vu­ka Le­gends-kom­pe­ti­sie deel­ge­neem het. Hul­le het as die wen­ners in die kom­pe­ti­sie ge­ëin­dig. Dis die eer­ste keer dat Sao Bras so baie spe­lers in die SWD o/15span het. Hier is (van links) Ashwin van der Berg, Ro­mal­do Kor­kee, Craig­han Mil­ler, Ree­ce de Ja­ger, De­layno Op­per­man en Ke­a­nu de Ja­ger.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.