Be­lo­wen­de spe­lers na toer­nooi

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

Twee seuns van Rid­ge­view Pri­mê­re Skool is ge­kies vir SWD-rug­by­span­ne en sal in die Ok­to­ber­skool­va­kan­sie deel­neem aan die 7’s-rug­by­toer­nooi in Bloem­fon­tein.

C­her­non Jo­sep­hs SWD o/12-rug­by­span.

Miky­le Ro­nal­do Groe­ne­wald het die vyf­tien­tal van die SWD o/13-rug­by­span ge­haal. Hy word ge­luk­ge­wens deur sy af­rig­ter en die skool­hoof, mnr Fran­cois Vi­sa­gie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.