Sand­kas­teel hou o­pe­dag

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

Die ACVV Sand­kas­teel Cré­che hou op 18 Ok­to­ber ‘n o­pe­dag.

Sand­kas­teel volg die ACVV VKO (vroeë kin­der­ont­wik­ke­ling-leer­pro­gram wat fo­kus op ou­di­tie­we en vi­su­e­le per­sep­sie, groot en fyn mo­to­rie­se ont­wik­ke­ling, ge­sy­ferd­heid, taal, kog­ni­tie­we- en e­mo­si­o­ne­le ont­wik­ke­ling. Die ACVV VKO-leer­pro­gram is ont­werp om kin­ders va­n­af twee en ‘n half jaar tot vyf jaar te ont­wik­kel en sti­mu­leer. Die VKO-leer­pro­gram help die op­voe­der in die fas­si­li­te­rings­pro­ses om die kleu­ter se vaar­dig­he­de be­ter te ver­staan.

In­ge­sluit in die maan­de­lik­se fooi is on­der meer skryf­be­hoef­tes, d­rie e­tes per dag, snoe­pie en bak en brou. Die skool is ge­leë in ‘n vei­li­ge a­rea met kring­te­le­vi­sie­ka­me­ras. On­der­rig is in A­fri­kaans en En­gels. Be­soek die skool op die hoek van S­choe­man­straat- en See­meeu­plek. Kon­tak Be­lin­da (044 691 3861) vir meer in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.