Draw­wers se tyd­toets-uit­slae

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds -

Har­ten­bos Draw­wers hou el­ke Dins­dag ‘n tyd­toets va­n­af hul klub­huis by Di­as­strand. Die tyd­toets be­gin om 17:30. Op die laas­te Dins­dag van die maand word daar ‘n spe­si­a­le tyd­toets ge­hou met ge­luk­strek­kings.

Die tyd­toets is oop vir al­mal en nie net Har­ten­bos Draw­wers-at­le­te nie. Hul­le nooi al­le be­lang­stel­len­des om by hul tyd­toets aan te sluit - jonk en oud, draw­wers en stap­pers. Daar is ‘n 3km en 6km af­stand. Die wat nie so fiks is nie, kan aan die 1km of 2km deel­neem wat ook vir jon­ger kin­ders ge­skik is. Deel­na­me is gra­tis. Vir e­ni­ge na­vrae kon­tak die voor­sit­ter Er­nest Vi­viers (079 5210713).

Uit­slae van 5 Sep­tem­ber

3km: 1. Riaan S­troe­bel 13.30; 2. Jo­han Vil­joen 16.21; 3. S­te­ven P­helps 17.07; 4. Mi­che­le S­cherm­bruc­ker 18.05; 5. Di­na Fry­er 19.28; 6. Lou­isa Loots 19.29; 7. Man­dy P­helps 23.10.

6km: 1. Chris­to Wind­vo­gel 27.52; 2. Ge­rold Groe­ne­wald 27.58; 3. I­zak du P­les­sis 27.58; 4. Da­wie Z­wie­ge­laar 28.50; 5. Ca­rol Groe­ne­wald 30.20; 6. Hen­drich Mul­ler 30.45; 7. Me­lai­na Gross 31.56; 8. Ca­rel Cor­ne­li­us 31.56.

12 Sep­tem­ber

3km: 1. Mar­tin Vor­ster 12:20; 2. Za­nel­le Vor­ster 13:4; 3. S­te­ven P­helps 17:03; 4. Wi­lem van der Waal 17:05; 5. Mi­chel­le S­cherm­bruc­ker 17:46; 6. Han­ne­lie Vor­ster 18:27; 7. Di­na Fry­er 18:39; 8. Lou­isa Loots 18:41; 9. Man­dy P­helps 23:10.

6km: 1. God­win Heyns 22:09; 2. Chris­to Wind­vo­gel 27:54; 3. Da­wie Z­wie­ge­laar 28:15; 4. Ge­r­ard Groe­ne­wald 28:23; 5. Riaan S­troe­bel 28:28; 6. Ca­rol Groe­ne­wald 29:29; 7. Hein­rich Mul­ler 29:44; 8. Ca­rel Cor­ne­li­us 33:49; 9. S­her­win Saay­man 36:36; 10. Leigh-Ann Chris­ti­ans 36:37.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.