Sil­wer vir Linél in mod­de­ri­ge re­sies

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds -

Linél En­gel­brecht het Sa­ter­dag ‘n sil­wer me­dal­je ver­o­wer by ‘n baie mod­de­ri­ge en nat Ostrich Kick 17km MTB XCM fiets­re­sies in Oudts­hoorn. Dit is die twee­de laas­te li­ga vir die jaar. Haar vol­gen­de deel­na­me is 7 Ok­to­ber by die Tour de P­lett.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.