SPORTBROKKIES / SPORT IN SHORT

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds -

DEURNAG-HENGEL HIER­DIE NA­WEEK

Die All Saints deurnag-hen­gel­kom­pe­ti­sie vind van­dag en mô­re, 29-30 Sep­tem­ber, plaas. Vir meer in­lig­ting, kon­tak M Jo­nes (078 257 5769), J Groe­ne­wald (073 940 9886), Q Mey­er (083 493 8333) of R Heu­nis (079 812 0590).

EEN­DAG-SKIPPERSKURSUS

Die vol­gen­de Skipperskursus (1 See­myl en Bin­ne­wa­ter) vind op 7 Ok­to­ber plaas. Die te­o­rie, prak­ties en skrif­te­li­ke ek­sa­men vind al­les op die een­dag plaas. Kon­tak E­lie­se (082 4131 070 of 044 690 7969) om te re­gis­treer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.