Dub­bel­spel in juk­skei be­gin

Mossel Bay Advertiser - - Classifieds - Sydney S­top­forth

Ty­dens die al­ge­me­ne jaar­ver­ga­de­ring van die E­den-juk­skei­fe­de­ra­sie van­jaar is be­sluit om af te wyk van die ge­yk­te span­spel­struk­tuur en is ‘n dub­bel­spel­kom­pe­ti­sie (ook ge­noem pa­re­spel) in die le­we ge­roep. Ver­le­de Sa­ter­dag is die proef­lo­pie in dub­be­spel ten toon ge­stel. Vol­gens die kom­men­taar van deel­ne­men­de spe­lers was nu­we di­men­sie in juk­skei in­te­res­sant, uit­da­gend maar ter­self­der­tyd ook veel­ei­send.

In ‘n neu­te­dop saam­ge­vat be­staan ‘n span uit twee spe­lers wat vir die duur­te van 30 mi­nu­te krag­te meet. ‘n Pou­se van 10 mi­nu­te gee blaas­kans waar­na die vol­gen­de ron­de ‘n aan­vang neem. Op die wy­se kan se­we ron­des in­ge­pas word.

Die na­mid­dag kon ook d­rie span­wed­stry­de af­ge­han­del word.

Die dub­bel­spel­wed­stry­de het goeie kon­struk­tie­we juk­skei op­ge­le­wer. In bei­de die A- en C-af­de­lings het agt wed­stry­de plaas­ge­vind. Die eer­ste vyf span­ne in al­bei af­de­lings se pun­te het klein ver­skil­le op­ge­le­wer.

Aan­ge­sien Har­ten­bos oor ‘n sterk A-span be­skik is be­sluit om die A-spe­lers saam met B-spe­lers te kies om so­doen­de die kom­pe­ti­sie meer kom­pe­te­rend te laat ver­loop.

In die dub­bel­spel­kom­pe­ti­sie was die pun­te­stand soos volg:

DKD Ge­or­ge B1 (65); Har­ten­bos B1 (65); Har­ten­bos B2 (58); Ri­vers­dal B1 (56½); Har­ten­bos B3 (54); DKD Ge­or­ge B2 (43); Ri­vers­dal B2 (39½); Har­ten­bos B4 (39).

Uit­slae C-dub­bels:

Ri­vers­dal C1 (66); Ri­vers­dal C2 (64½); Har­ten­bos C2 (63); Har­ten­bos C1 (58); Mos­sel­baai C1 (46½); Ri­vers­dal C4 (41½); Ri­vers­dal C3 (37½); Mos­sel­baai C2 (33).

Die wed­y­we­ring in die span­kom­pe­ti­sie was straf en ‘n perd van ‘n an­der kleur. Har­ten­bos het hier sy mees­ter­skap ge­toon en met pro­vin­si­a­le en u­nie-spe­lers in sy ge­le­de­re die bo­toon ge­voer.

Uit­slae span­kom­pe­ti­sie B-af­de­ling:

Har­ten­bos B2 (29); Har­ten­bos B1 (23½); DKD Ge­or­ge (22); Ri­vers­dal (15½).

C-af­de­ling:

Ri­vers­dal C1 (30½); Har­ten­bos (29); Mos­sel­baai (16½); Ri­vers­dal C2 (16).

Op­merk­lik was dat al­le spe­lers nog nie werk­lik hul bes­te vorm be­reik het nie. Daar is te veel pen­ne ge­mis en die af­ron­dings­werk was nie op stan­daard nie. Heel­wat ge­spe­si­a­li­seer­de oe­fe­ning sal no­dig wees om ‘n goeie ge­hal­te spel te kan le­wer. Aan­staan­de Sa­ter­dag word die kom­pe­ti­sie op Ri­vers­dal voort­ge­sit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.