Go­ju Ryu Ka­ra­te pres­teer by S­port­fees

Mossel Bay Advertiser - - Sa Polisie -

Mos­sel­baai Go­ju Ryu Ka­ra­te Do­jo het van­jaar aan die jaar­lik­se S­port­fees op Mos­sel­baai deel­ge­neem en elk­een van die vier le­de wat in­ge­skryf het, het me­dal­jes huis toe ge­vat.

Die le­de, S­te­ven Ter­blan­che, Ger­da Claas­sen, C­harl van der West­hui­zen en Chris­ti­aan Gro­bler het op Sa­ter­dag, 30 Sep­tem­ber aan die ka­ra­te­kom­pe­ti­sie in die bin­nens­hui­se sport­sen­trum in K­wa­Non­qa­ba deel­ge­neem.

S­te­ven het goud in ku­mi­te en sil­wer in ka­ta ver­werf, Ger­da brons in ka­ta, C­harl brons in ka­ta en sil­wer in ku­mi­te en Chris­ti­aan brons in ka­ta. Die kom­pe­ti­sie is deur Mi­cha­el Coet­zee ge­or­ga­ni­seer en deel­ne­mers van so­ver as Knys­na en P­let­ten­berg­baai het hul ver­nuf kom wys.

O­preg­te dank aan Sen­sei Ko­bus Klue vir sy on­der­steu­ning en op­lei­ding en sy be­reid­wil­lig­heid om al­tyd die ek­stra myl vir sy stu­den­te te loop.

Ka­ra­te­ka van Mos­sel­baai Go­ju Ruy Ka­ra­te Do­jo wat aan die Mos­sel­baai S­port­fees­by­een­koms deel­ge­neem het is van links: Chris­ti­aan Gro­bler, C­harl van der West­hui­zen, Ger­da Claas­sen, Ko­bus Klue en S­te­ven Ter­blan­che.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.