Mossel Bay Advertiser

Kinders maak strand skoon

-

Karlien Basson, skryf:

Op Sondag, 17 September het ons gesin op die strand by Bayview gaan stap.

Daar was oral rommel. Na skool het ons twee dogters 'n swartsak gevat en gesê ons moet dit gaan optel. Ons het daarin geslaag om 'n halwe sak plastiek en 'n hele paar drankbotte­ls op te tel. Ons dogters gaan na Laerskool Hartenbos toe en is, in my opinie, 'n voorbeeld vir oud en jonk.

 ??  ?? Hierdie twee leerders van Laerskool Hartenbos het die strand skoongemaa­k.
Hierdie twee leerders van Laerskool Hartenbos het die strand skoongemaa­k.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa