Mossel Bay Advertiser

Adams en Conradie wen padwedloop

- André Stander

Leon Adams van Hartenbos Drawwers-atletiekkl­ub het Saterdagog­gend die Hartenbos Spar Lentewedlo­op se 15km in 49:55 gewen.

Die wedloop wat deur Hartenbos Drawwers-atletiekkl­ub aangebied is, het 210 deelnemers gelok.

Die junior atleet, Godwin Heyns (51:07) van Nedbank SWD en Melikhaya Msizi (54:53) van Knysnamara­thonklub was onderskeid­eliik tweede en derde oor die wenstreep. Die ope vroue-afdeling is oorheers deur die junior Elne Conradie (1:06.46) van Hartenbos Drawwers, veteraan Elize Kloppers (1:09.07) wat in tydelike kleure deelgeneem het en Macnita Samuels (1:10.57) van Knysnamara­thonklub.

Kategoriew­enners: 15km Ope mans:

1. Leon Adams (49:55) Hartenbos Drawwers, 2. Godwin Heyns (51:07) Nedbank SWD, 3. Melikhaya Msizi (54:53) Knysna-marathonkl­ub Veteraan:

Mxolisi Fana (56:59) Outeniqua Harriers Meester:

Peter Jaehne (1:00.35) Outeniqua Harriers Grootmeest­er:

Rob de Reuck (1:06.30) Cape Multisport Eden Groot-grootmeest­er:

Dave Edge (1:24.05) Tydelik Junior: Godwin Heyns (51:07) Nedbank SWD Stapper: Antonio Farmer (1:26.01) Nedbank SWD Ope vroue:

1. Elne Conradie (1:06.46) Hartenbos Drawwers, 2. Elize Kloppers (1:09.07) Tydelik, 3. Macnita Samuels (1:10.57) Knysna-marathonkl­ub Veteraan:

Elize Kloppers (1:09.07) Tydelik Meester:

Kleintjie van Schalkwyk (1:21.30) Hartenbos Drawwers Groot-grootmeest­er:

Anna-Marie van Eck (1:51.34) Nedbank SWD Junior:

Elne Conradie (1:06.46) Hartenbos Drawwers Stapper:

Jacoline Calitz (1:47.10) Nedbank SWD

 ?? Foto’s: Anton Gericke ?? Leon Adams (links) van Hartenbos Drawwers-atletiekkl­ub het Saterdagog­gend die Hartenbos Spar Lentewedlo­op se 15km in 49:55 gewen.
Foto’s: Anton Gericke Leon Adams (links) van Hartenbos Drawwers-atletiekkl­ub het Saterdagog­gend die Hartenbos Spar Lentewedlo­op se 15km in 49:55 gewen.
 ??  ?? Elize Kloppers was die eerste vroue-veteraan. Elne Conradie (1:06.46) van Hartenbos Drawwers.
Elize Kloppers was die eerste vroue-veteraan. Elne Conradie (1:06.46) van Hartenbos Drawwers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa