MARK­TE / MAR­KETS

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

• In­lig­ting oor ker­mis­se, ba­saars en mark­te moet ons voor Dins­dae om 16:00 be­reik. S­tuur dit na mba@grou­pe­di­tors.co.za

Mi­ni Mar­ket en­tre­pre­neurs' day

The Bay­si­de Mi­ni Mar­ket in Mar­ket Street is hos­ting an En­tre­pre­neurs' Day to­day, F­ri­day 26 Oc­to­ber. The En­tre­pre­neurs' Day is in the form of a flea mar­ket w­he­re bu­si­ness pe­op­le are wel­co­me to sell their wa­res.

Har­ten­bos Boe­re­mark

Har­ten­bos Boe­re­mark met meer as 90 uit­stal­lers, se vol­gen­de mark is op 27 Ok­to­ber. Dit be­gin om 08:00 tot 14:00 en vind by die Car­ney-ge­bou op Har­ten­bos plaas. Daar is smul­lek­ker eet­goed en in­te­res­san­te arts and crafts-stal­le­tjies so­wel as ‘n wit­o­li­fant-ta­fel met meer as 30 ta­fels vol iets van als en als van iets. Na­vrae C­har­les (082 852 1773).

Di­as Mar­ket

The Di­as Mar­ket ta­kes place e­very Sa­tur­day and Sun­day from 10:00 to 15:00 (until furt­her no­ti­ce) at Di­as Be­ach.

Mos­sel­baai Fa­mi­lie Plaas­mark

Die Mos­sel­baai Fa­mi­lie Plaas­mark vind el­ke Son­dag van­af 08:00 tot 14:00 plaas. Die vol­gen­de mark is op Son­dag, 28 Ok­to­ber. Die mark is net bui­te Har­ten­bos, langs die Har­ten­bos­ri­vier en N2. Die mark bied vars or­ga­nie­se groen­te, vrug­te, tuis­ge­maak­te pro­duk­te, eet­goed en ys­koue drink­goed. Kon­tak Al­ma (082 601 9936).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.