ART IN BRIEF / KUNS IN KORT

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

MO­VIES AT MONROE T­HE­A­T­RE

Ju­lie Chris­tie ta­kes the le­ad in Far from the Mad­ding Cro­wd, the film ver­si­on of T­ho­mas Har­dy's book, to be screen­ed on F­ri­day, 26 Oc­to­ber at 17:00 at the Monroe T­he­a­t­re. Next week, C­lint Eas­t­wood fans are in for a re­al tre­at with two co­w­boy flicks back to back. On Wed­nes­day, 31 Oc­to­ber and T­hurs­day, 1 No­vem­ber at 18:30, clas­sic flicks For a Few Dol­lars Mo­re and A Fis­t­ful of Dol­lars are screen­ed. On F­ri­day, 2 No­vem­ber, en­joy a few laughs as Kat­her­i­ne Hep­burn and Ca­ry Grant rai­se a very in­te­res­ting pet in B­rin­ging up Ba­by, screen­ed at 17:00. En­qui­ries can be ma­de to Jo­an (082 415 9588).

KERMIS BY CHARISMA

Op Sa­ter­dag, 27 Ok­to­ber om 08:00, hou Charisma AGS Har­ten­bos weer ba­saar op hul kerk­gron­de by Kam­ma­sie­straat 29, Har­ten­bos. Ont­byt word tus­sen 08:00 en 10:00 be­dien teen R40. Om 11:00 is daar heer­li­ke braai­vleis­e­tes be­skik­baar. Deu­ren­tyd sal ba­saar­tref­fers soos ker­rie­af­val, ker­rie en rys, pan­ne­koek, jaf­fels en heer­li­ke ba­saar­poe­dings op die spys­kaart wees. Die tee­tuin is al­tyd die lek­ker­ste kui­er­plek waar ‘n kop­pie kof­fie of tee en koek per sny aan­ge­bied word. Heer­li­ke koek, tert, poe­dings en be­skuit is op aan­bie­ding om saam te neem huis toe. Die wit­o­li­fant-ta­fel en twee­de­hand­se kle­re­boe­tiek is ook 'n groot trek­pleis­ter.

LAST NIG­HT OF THE PROMS

The Last Nig­ht of the Proms will be pre­sen­ted by Car­pe Mu­si­cam! Or­ches­tra and C­hoir at the Ou­te­ni­qua Trans­port Mu­seum in Ge­or­ge on 2 No­vem­ber at 19:30. Re­freshments, art and han­di­crafts will be on sa­le from 18:00. Cash bar. Tic­kets at the door. For mo­re in­for­ma­ti­on, call 073 857 2952.

ON­DER­STEUN ACVV SEEBRIES-BA­SAAR

Die ACVV Seebries-te­huis (Ons Huis en On­se Rus) in Mos­sel­baai hou op 3 No­vem­ber hul­le jaar­lik­se ba­saar om 08:30 by Ons Huis in Mon­ta­gustraat. "Wan­neer jy jou kas­te reg­pak of die spaar­ka­mer reg­kry vir gas­te, sal ons daar­die uit­gooi­goed graag kom haal. E­nig­iets soos ou kle­re, bed­de­goed en ou meu­bels wat in die mo­tor­huis staan, sal waar­deer word.

As jy kon­tant do­na­sies wil maak, kan jy ons ska­kel (073 226 8977) en ons sal jou die reg­te in­lig­ting gee aan­gaan­de fi­nan­si­ë­le sken­kings. E­nig­iets is wel­kom. Kon­tak ons en ons sal dit kom haal." Vir na­vrae kon­tak Joey Huysa­men of Ka­rin van S­ta­den by 044 690 4402 of see­bries­te­hui­se2@ gmail.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.