Fiets ge­roof

Mossel Bay Advertiser - - Polisie | Police -

Hier­die BMX-fiets is die af­ge­lo­pe na­week ge­roof op Lou­is Fou­rie­weg. E­ni­ge per­soon met in­lig­ting kan die on­der­soek­be­amp­te ao Ri­chard van Eyck (044 606 2233) kon­tak. Al­le in­lig­ting sal as ver­trou­lik han­teer word en po­si­tie­we in­lig­ting, goed be­loon word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.