Cur­ro se sport­ster­re word ver­eer

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools - Ter­sia Ma­rais

Cur­ro Mos­sel­baai se s­port het van­jaar be­son­de­re groei ge­toon met 28 pro­vin­si­a­le pres­ta­sies in die Ho­ër­skool.

Mihla­li Gx­a­vu se op­na­me in die SWD o/18-Cra­ven­week­span het so­veel be­lang­stel­ling ge­lok dat daar vol­gen­de jaar ‘n ju­ni­or rug­by­span sal wees. Ver­der het die leer­ders se pres­ta­sies in hok­kie, at­le­tiek, fiets­ry, skaak, skiet, twee­kamp en drie­kamp be­wys dat Cur­ro goed met die bes­te skole ver­ge­lyk.

An­lo Fer­rei­ra en Zané Kru­ger is aan­ge­wys as die bes­te seuns- en mei­sies­at­le­te. Linél En­gel­brecht en An­lo Fer­rei­ra het die tro­feë ont­vangs vir die bes­te pres­ta­sie deur ‘n mei­sie en ‘n seun in s­port wat bui­te skool­ver­band aan­ge­bied word.

Her­man S­pies en Zané Kru­ger het tro­feë ont­vangs vir die bes­te pres­ta­sies in skool­sport deur ju­ni­or seuns en mei­sies ter­wyl Da­mien Hy­man die tro­fee ont­vang het vir die bes­te pres­ta­sie deur ‘n se­ni­or seun in skool­sport. Die tro­fee vir die bes­te pres­ta­sie in skool­sport deur ‘n se­ni­or mei­sie word ge­deel deur Li­an­dré S­choe­man en Sa­rah Vil­joen.

An­lo Fer­rei­ra en Linél En­gel­brect is ook aan­ge­wys as 2018 se sport­man en -vrou van die jaar.

Die tro­fee vir die bes­te pres­ta­sie in skool­sport deur se­ni­or mei­sies word ge­deel deur Li­an­dré S­choe­man en Sa­rah Vil­joen.

An­lo Fer­rei­ra is Cur­ro se sport­man van die jaar.

Linél En­gel­brecht is aan­ge­wys as die sport­vrou vir 2018.

Da­mien Hy­man het die tro­fee ont­vang vir die bes­te pres­ta­sie deur ‘n se­ni­or seun in skool­sport.

Zané Kru­ger het tro­feë ont­vang vir die bes­te pres­ta­sies in skool­sport deur ju­ni­or seuns en mei­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.