Po­li­sie soek in­lig­ting oor be­drog­spul

Mossel Bay Advertiser - - Polisie | Police -

Die K­waNon­qa­ba-po­li­sie on­der­soek klag­tes van be­drog teen 'n be­sig­heid van Groot-Brak­ri­vier be­kend as Mas­ter Trai­lers.

Na be­we­ring het Mal­colm Mi­les Le­o­nard van Mas­ter Trai­lers ge­ad­ver­teer dat hy sleep­wa­ens bou. Hy het voor­ne­men­de kli­ën­te 'n de­po­si­to ge­vra, maar het nooit die eind­pro­duk ge­le­wer of die de­po­si­to te­rug­be­taal nie.

Ver­skeie be­drog­sa­ke is reeds by die po­li­sie teen Le­o­nard aan­han­gig ge­maak, maar die K­waNon­qa­ba-po­li­sie se on­der­soek­be­amp­te, sers Ru­di S­wa­ne­poel (082 488 0536 of 044 606 5600) vra e­ni­ge slag­of­fers wat in­ge­loop is maar straks nog nie dit aan­ge­meld het nie, om hom per­soon­lik te kon­tak.

Al­le in­lig­ting sal streng ver­trou­lik han­teer word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.