Dis nou weer ‘be­sig­heid soos al­tyd’

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

Be­sig­heids­ei­e­naars van 'De Dek­ke-kom­pleks', skryf:

Die be­sig­he­de in die ‘De Dek­ke-kom­pleks’ in Groot­Brak­ri­vier het die af­ge­lo­pe klom­pie maan­de werk­lik har­de be­ne ge­kou as ge­volg van die pad­wer­ke wat toe­gang baie be­lem­mer het.

Daar­om is dit fan­tas­tie­se goeie nuus dat die stop- en rystel­sel van­af Dins­dag­mid­dag, 30 Ok­to­ber aan­sien­lik ge­kon­so­li­deer is.

Toe­gang tot die To­tal vul­sta­sie en al die be­sig­he­de soos De Dek­ke Re­stau­rant, De Dek­ke S­par, en­so­meer is nou weer am­per nor­maal. Ver­keer sal in die af­sien­ba­re toe­koms weer baie mak­lik kan vloei.

Al die be­trok­ke be­sig­heids­ei­e­naars wil graag lo­ja­le on­der­steun­ders hart­lik be­dank dat hul­le deur dik en dun ge­trou on­der­steun het. Dié wat ty­de­lik weg­ge­bly het, word uit­ge­nooi om as­se­blief weer die be­sig­he­de te on­der­steun. Dis nou weer ‘be­sig­heid soos al­tyd’.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.