Park-re­de­naars vaar uit­ste­kend

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

Ra­di­ka­le Re­de­naars is ‘n sko­le­re­de­naars­kom­pe­ti­sie waar leer­ders die ge­leent­heid kry om in ver­skei­den­heid ka­te­go­rieë, in A­fri­kaans en/of En­gels, te kom­pe­teer.

Van die jaar het on­ge­veer 8 000 leer­ders van meer as 800 sko­le lands­wyd deel­ge­neem.

Ag­tien leer­ders van La­er­skool Park is na af­loop van die uit­dun­ron­de, as­ook die Wes-Kaap­se fi­na­le ron­de ge­kies om aan die na­si­o­na­le fi­naal in P­re­to­ria, ge­hou op 13 Ok­to­ber, deel te neem. Uit­ste­ken­de re­sul­ta­te is be­haal.

TJ Vorster, E­vert Potgieter, Wi­kus S­mit en Jo­han­nes P­re­to­ri­us is as na­si­o­na­le wen­ners in die graad 6-groep A­fri­kaan­se re­de­naars ge­kroon.

Nog ‘n groep be­staan­de Ze­ha­ni Lo­de­wyk, Fran­ko Bark­hui­zen, Roe­lin­di P­re­to­ri­us en Fa­nie Key­ser - wen die graad 5-groep A­fri­kaan­se re­de­naars.

Die graad 7-groep eks­pe­ri­men­te­le re­de­naars be­haal ‘n der­de plek en die graad 2-groep, A­fri­kaan­se re­de­naars, be­haal ‘n vier­de plek.

In­di­vi­du­e­le pres­ta­sies is soos volg:

Fa­nie Key­ser be­haal ‘n 2de plek in die graad 5 eks­pe­ri­men­te­le re­de­naars.

Uys Key­ser be­haal ‘n 3de plek in die graad 7 twee­ta­li­ge re­de­naars en ‘n 4de plek in die graad 7 eks­pe­ri­men­te­le re­de­naars.

Ros­souw Ge­ric­ke be­haal ‘n 4de plek in graad 4 Lees: Pro­sa

Die graad 5- en graad 6-groe­pe van La­er­skool Park pres­teer prag­tig ty­dens Ra­di­ka­le Re­de­naars. Al­bei groe­pe het na­si­o­naal ‘n eer­ste plek be­haal. Voor: Ze­ha­ni Lo­de­wyk, Fran­co Bark­hui­zen, Fa­nie Key­ser, Roe­lin­di P­re­to­ri­us. Ag­ter: TJ Vorster, Wi­kus S­mit, Jo­han­nes P­re­to­ri­us, E­vert Potgieter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.