At­le­te pres­teer op B­re­das­dorp

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

Die at­le­te van Ho­ër­skool Punt het op 20 Ok­to­ber aan die B­re­das­dorp top 10-at­le­tiek­by­een­koms deel­ge­neem en die top­pres­teer­ders was:

Jan­dri Sny­ders: 1ste plek 800m mei­sies o/14 A­ni­ka Sny­ders: 3de plek spies­gooi mei­sies o/14, 5de plek hoog­spring mei­sies o/14 A­ni­ka Beu­kes: 3de plek 200m mei­sies o/14, 4de plek 100m mei­sies o/14

El­né Con­ra­die: 2de plek 800m mei­sies o/17 Da­nel­le Human: 4de plek 400m mei­sies o/17

Ja­na Re­li­han: 3de plek 800m mei­sies o/17 Jacques Fou­rie: 1ste plek 1 500m seuns o/15, 3de plek 800m seuns o/15 S­te­fan Fou­rie: 4de plek 1 500m seuns o/15, 2de plek 800m seuns o/15

Car­mel T­reur­nicht: 3de plek drie­sprong mei­sies o/17

Court­ney Wil­li­ams: 2de plek drie­sprong mei­sies o/17

A­ni­ka Beu­kes (in die mid­del) ty­dens die B­re­das­dorp top 10-by­een­koms.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.