Puik uit­slae vir Park-at­le­te

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

At­le­te van La­er­skool Park be­haal die vol­gen­de plek­ke by die on­lang­se at­le­tiek­by­een­koms in B­re­das­dorp:

Drie 1ste plek­ke, drie 2de plek­ke, vier 3de plek­ke en drie 4de plek­ke.

JL van Rens­burg, o/13 was die seuns­at­leet van die dag en het die dis­kus­re­kord ver­be­ter.

Die at­le­te wat goeie uit­slae in B­re­das­dorp be­haal het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.