Ver­ken Rui­ter­bos

Mossel Bay Advertiser - - Kuns & Vermaak -

Mos­sel­baai Er­fe­nis­ver­e­ni­ging bied op Sa­ter­dag, 10 No­vem­ber 'n uit­stap­pie na die his­to­rie­se plaas, Ha­el­kraal (1729) in die Rui­ter­bosch-om­ge­wing aan. Al­le le­de en an­der be­lang­stel­len­des word uit­ge­nooi om die uit­stap­pie mee te maak. Die kos­te is R30 per per­soon. "Die­ge­ne wat die uit­stap­pie on­der­neem gaan die u­nie­ke ge­leent­heid kry om meer van die be­son­der­se om­ge­wing, sy men­se en ge­skie­de­nis te we­te te kom. Dit sluit in die At­takwas­pas, Eig­ht Bells, land­bou en fa­mi­lies," sê Le­wies van Zyl van die Er­fe­nis­ver­e­ni­ging. Ge­tal­le om die ge­leent­heid mee te maak is be­perk. Kon­tak Le­wies (044 690 3454, 082 507 1377 of 083 305 0307) vir meer in­lig­ting en om jou plek vir die uit­stap­pie te be­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.